Goeie Gesondheid en Matigheid

Wat het God in die ou tyd aan Sy volk belowe? Eks 23:25 En julle moet die HERE julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder. Op watter voorwaardes is vrywaring van siektes belowe? Eks 15:26 … As jy getrou na die stem […]

Read More

Beginsel 4 – Sonlig

Sonder sonlig kan die lewe soos ons dit vandag ken glad nie bestaan nie. Dit is bewys dat groente en vrugte wat blootgestel word aan direkte sonlig, baie beter groei as die wat blootgestel word aan kunsmatige lig soos in kweekhuise. Dieselfde geld ook vir die mens. Diegene wat nie daagliks aan genoeg direkte sonlig […]

Read More

Beginsel 3 – Water

Almal weet dat water goed is vir die liggaam, maar ons besef nie hoe lewensbelangrik dit is vir ons gesondheid nie. Ons besef ook nie wat met ons liggame gebeur as dit nie sy daaglikse kwota water ontvang nie. Die eenvoudige waarheid is dat ontwatering siektes kan veroorsaak. Onwetende dehidrasie veroorsaak stress, langdurige pyne en […]

Read More

Beginsel 2 – Oefening

Vir baie jare was fisiese oefening geassosieer met gesondheid. Vandag bevestig die wetenskap dit met oorweldigende bewyse dat mense met ‘n aktiewe lewensstyl ‘n kleiner kans het om vroeg te sterf  of groot siektes soos hartkwale, diabetes en kanker te ontwikkel. Die wetenskap bewys dat gesonde oefening die volgende kan vermag: Verhoogde goeie cholestrol vlakke […]

Read More

Beginsel 1 – Voeding

Die eerste van agt dele van gesondheid is voeding. As ons die verkeerde dinge inneem, kan ons liggame nie behoorlik funksioneer nie. As jy ‘n motor aanskaf, raadpleeg jy gewoonlik die handleiding om sodoende te sorg dat die voertuig altyd betroubaar en in goeie werkende toestand sal wees. As die handleiding sê die brandsof wat […]

Read More

Die Agt (8) Beginsels Van Gesondheid

Gesondheid: Wat is gesondheid? Die samelewing het ‘n verdraaide begrip van gesondheid. Miskien moet ons liewers vra, wat is gesondheid nie? Dis nie die volg van ‘n sekere dieët, of die drink van sekere vitamine of die hongerly om maer te word nie of die drink van voorkomende medisynes om dalk nie siek te word […]

Read More