Futurisme en Preterisme Verduidelik

Die verwarrende lerings van Futurisme en Preterisme Wie is die JESUïETE? Op die 15de Augustus, 1534, het die Spanjaard; Ignatius Loyola die Jesuïetiese Orde tot stand gebring – ook bekend as The Society of Jesus. Dit is gestig met die volle goedkeuring van die destydse Pous Paul III, op September, 27, 1540. Loyola wou graag […]

Read More

Die Vrou Van Mohammad

Vraag Jy verwys na Khakijal, die vrou van Mohammad, as dat sy ‘n non is. Ek was nie in staat om hierdie feit te bevestig nie. Sal jy leiding verskaf in hierdie verband met verwysings? Die katolieke kerk ontken dat sy ‘n non was. Antwoord Die lesings waarna verwys word, is baie oud en daar […]

Read More

Die 144,000

Die 144 000 – Letterlik of Figuurlik? Antwoord As dit letterlik is, dan is sekere stamme uitgelaat. Want die stamme word gelys, stam Dan is nie daar nie, maar as jy in die Ou Testament lees van Daniël se groot manne wat daar genoem word, God’smanne, wat van die stam van Dan? (Open. 7:4-8)  Hulle […]

Read More

Hipnose

Wat is hipnose, hoe werk dit, wat sê die Bybel daaroor? Antwoord God het ons ‘n gesonde verstand gegee, en met hierdie verstand moet jy onderskei tussen goed en kwaad. Jy moet besluit wat reg en verkeerd is. Jy moet die geeste toets met hierdie verstand wat die Here vir jou gegee het, en derhalwe […]

Read More

Die Ware Kerk

Die Heilige Gees lei ons tot die waarheid. Daar is so baie verskillende Kerke en almal sê hulle het die waarheid maar glo verskillend. En elkeen sê hulle word deur die Heilige Gees gely. Hoe dan nou? Antwoord Wat sê die Bybel? “Toets die Gees.” Wat is die maatstaf waarvolgens ons toets? Die Woord. Wat […]

Read More