Watter dag is die Sabbatdag van die Here?

Die sewende dag Sabbat is ingestel by die Skepping – lank voor enige volk/nasie se bestaan. Dit geld dus vir alle mense – nie net vir die Jode soos algemeen geglo word nie. Sabbatonderhouding kan jou nie red nie, net soos enige ander wetsonderhouding dit ook nie kan doen nie. Redding is slegs deur Jesus, […]

Read More

Watter wet is teen die Kruis vasgenael?

Psalm 89:35 Ek sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het sal Ek nie verander nie. Pred 12:13 Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense. Mal 3:6-7 Want Ek, die Here, het nie verander nie; Heb 13:8 Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en […]

Read More

Futurisme en Preterisme Verduidelik

Die verwarrende lerings van Futurisme en Preterisme Wie is die JESUïETE? Op die 15de Augustus, 1534, het die Spanjaard; Ignatius Loyola die Jesuïetiese Orde tot stand gebring – ook bekend as The Society of Jesus. Dit is gestig met die volle goedkeuring van die destydse Pous Paul III, op September, 27, 1540. Loyola wou graag […]

Read More