Die 144,000

Die 144 000 – Letterlik of Figuurlik? Antwoord As dit letterlik is, dan is sekere stamme uitgelaat. Want die stamme word gelys, stam Dan is nie daar nie, maar as jy in die Ou Testament lees van Daniël se groot manne wat daar genoem word, God’smanne, wat van die stam van Dan? (Open. 7:4-8)  Hulle […]

Read More

Doop

Hoe gaan ek weet wanneer ek reg is om gedoop te word? Antwoord “Bekeer julle” sê die Bybel en laat julle doop. Die Bybel se opdrag is: leer hulle en doop hulle. In die ou dae het die Jode, in die begin van die Christelike bestel, die reëls en regulasies geken en was geskool in […]

Read More

Hipnose

Wat is hipnose, hoe werk dit, wat sê die Bybel daaroor? Antwoord God het ons ‘n gesonde verstand gegee, en met hierdie verstand moet jy onderskei tussen goed en kwaad. Jy moet besluit wat reg en verkeerd is. Jy moet die geeste toets met hierdie verstand wat die Here vir jou gegee het, en derhalwe […]

Read More

Die Ware Kerk

Die Heilige Gees lei ons tot die waarheid. Daar is so baie verskillende Kerke en almal sê hulle het die waarheid maar glo verskillend. En elkeen sê hulle word deur die Heilige Gees gely. Hoe dan nou? Antwoord Wat sê die Bybel? “Toets die Gees.” Wat is die maatstaf waarvolgens ons toets? Die Woord. Wat […]

Read More

Merk van die Dier

Verduidelik asseblief die merk van die dier, want daar is soveel verskillende menings oor wat die merk van die dier werklik is. Antwoord Wie is die dier (antichris) in die 1ste plek? Ons moet teruggaan na die profesieë. ‘n Dier, volgens Daniël is ‘n koninkryk, en hy beskyf die koninkryke en dan beskyf hy die […]

Read More

God se Naam

Die naam Yahweh, hoekom gebruik ons nie God se naam nie, is dit dalk moontlik dat Vrymesselary die naam uitgehaal het? Antwoord Die Tetragrammaton is YHWH. As die skribas dit geskryf het, en hulle by die naam gekom het, het hulle hul pen skoon gemaak, geskryf, en weer by die naam gekom en weer pen […]

Read More

Skepper

Wie is die skepper van die aarde Jesus of God? Antwoord God is die skepper deur Jesus Christus. Efesiërs 3:9: deur wie Hy geskep het, sonder Hom is daar niks geskep wat geskep is nie (Joh. 1:3). Die engele, alles is wat ons sien, alles is deur die mond van Christus in die lewe gebring.

Read More

Goeie Gesondheid en Matigheid

Wat het God in die ou tyd aan Sy volk belowe? Eks 23:25 En julle moet die HERE julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder. Op watter voorwaardes is vrywaring van siektes belowe? Eks 15:26 … As jy getrou na die stem […]

Read More

Beginsel 4 – Sonlig

Sonder sonlig kan die lewe soos ons dit vandag ken glad nie bestaan nie. Dit is bewys dat groente en vrugte wat blootgestel word aan direkte sonlig, baie beter groei as die wat blootgestel word aan kunsmatige lig soos in kweekhuise. Dieselfde geld ook vir die mens. Diegene wat nie daagliks aan genoeg direkte sonlig […]

Read More

Beginsel 3 – Water

Almal weet dat water goed is vir die liggaam, maar ons besef nie hoe lewensbelangrik dit is vir ons gesondheid nie. Ons besef ook nie wat met ons liggame gebeur as dit nie sy daaglikse kwota water ontvang nie. Die eenvoudige waarheid is dat ontwatering siektes kan veroorsaak. Onwetende dehidrasie veroorsaak stress, langdurige pyne en […]

Read More